Die troffel simboliseer, bou, bou op die grondslag gesimboliseer deur die Bybel onder die troffel.

The trowel symbolize, build, building on the foundation put there by the Bible, symbolizing religion.

 

 

 

 

Die boek is die Bybel, wat simboliseer die soeke na grondslag en standvastigheid in geloof.

The book symbolizes the Bible, the seek or search for foundation and believe through religion.

 

 

 

Die baie unieke vorm van die skoolwapen simboliseer die vorm van die skoolterrein, wat bo in RifleRange uitstyg, met sy sterk grondslag in Swartgoud se draaie.

The unique form of the emblem symbolizes the shape of the school premises that reaches its summit in RifleRange and has its strong foundation in the turns of Swartgoud.