CHOIR

2015 Koor / Choir

Our choir will start practice on Wednesdays in the second term and looks like they have great potential, we believe that they can get the same great achievements as the previous years.

Ons koor begin oefen op Woensdae in die tweede kwartaal en lyk asof daar groot potensiaal is.  Ons glo dat hulle dieselfde ongelooflike uitslae sal behaal soos vorige jare.

 

Past awards / Vorige prestasies

2013 - Gold rating

2012 - Gold rating

2011 - Gold rating

2010 - Gold rating

2009 - Diploma 90+

2008 - Gold rating

Afrigter

alt

Me. H. Neveling