Hockey / Hokkie

Written by  HS President
Rate this item
(33 votes)

 2015

Our hockey looks very good and our first hockey team is leading from the front as it should be.  With very good quality hockey they went into a very tough Super 15 and played high above expectations!  Congratulations to our hockey girls and coaches for the vast improvement in the quality of our hockey overall!

Our first hockey team also went on tour this year and the girls enjoyed it immensly.  They did so well that they were awarded the most improved team on the whole of the tour!  Well done girls!

Ons hokkie lyk baie goed en ons 1st hokkie span lei deur voorbeeld!  Met hoë kwaliteit hokkie het hulle in 'n baie strawwe super 15 reeks ingegaan en speel hulle ver bo verwagting!  Geluk aan ons hokkiedogters en afrigters vir die ongelooflike verbetering in ons hokkie deur die bank!

Ons eerste hokkiespan was ook op toer en die dogters het dit verskriklik geniet.   Hulle het so goed gedoen dat hulle die wenners was van die mees ontwikkelde span op die toer.  Geluk dogters!

VORIGE PRESTASIES

 

2014: Two teams league winners / Twee spanne ligawenners

2013: Brenda Gordon u/16 provincial colours - Gauteng  / o/16 provinsiale kleure - Gauteng.

          Three teams league winners / Drie spanne ligawenners

2012: Three teams league winners / Drie spanne ligawenners

2011: Four teams leage winners / Vier spanne ligawenners

2010:  All 5 teams league winners / Al 5 spanne ligawenners

Last modified on Woensdag, 15 April 2015 08:38
HS President

HS President

E-mail: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Latest from HS President

More in this category: « Belangrike Datums Rugby »