Atletiek / Athletics

Written by  HS President
Rate this item
(30 votes)

 

 Atletiek 2015 - Athletics 2015

President ends athletic season on a high note!

President ended the athletic season at the Inter High School Athletics meet in Fochville.  Being the only school in the Southern Suburbs to be part of a strong Intger high schools competition, President High School ensured its dominance in Athletics in the South.  Our athletes prepared well and we participated brilliantly and came 3rd on the day!  Mandla Shabalala was also Senior Victor Ludorum and the best u/17 athlete on the day!

As any proper inter high schools athletics meet, there is also a singing or "GEES" trophy.  President showed its zeal and was only 12 points behind the winning school while our cheerleaders was only 2 points behind the winning school.  For President this is a major achievement and we will continue to grow and improve and our learners will achieve greatly.

President het sy atletiekseisoen op 'n hoë noot afgesluit met die interhoër by Fochville.  As die enigste skool in die Suidelike woonbuurte om enigsins aan 'n interhoër deel te neem het Hoërskool President net weereens sy dominansie in atletiek in die Suide bewys.  Ons atlete het goed voorberei en briljant deelgeneem en ons het 3de gekom op die dag!  Mandla Shabalala is ook aangewys as Senior Victor Ludorum en die beste o/17 atleet van die dag!

Soos enige goeie interhoër, is daar ook die Gees-trofee.  President het sy staal gewys en slegs met 12 punte agter die wenskool geëindig.  Ons dirigente het slegs met 2 punte agter die wenskool geëndig.  Vir President is die voorwaar 'n voortreflike prestasie en sal ons aanhou groei en verbeter en ons leerders sal presteer!

 VORIGE PRESTASIES - PREVIOUS ACHIEVEMENTS

 2014 - Mandlakayise Shabalala: Senior Victor Ludorum (Interhoër /I nter High)

                                                   : Best Senior Track Athlete (Interhoër / Inter High)

                                                   : Best u/17 Athlete (Interhoër / Inter High)

Last modified on Woensdag, 22 April 2015 09:36
HS President

HS President

E-mail: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Latest from HS President