Rugby Featured

Written by  HS President
Rate this item
(60 votes)

RUGBY

o/16 Toerwenners 2013 Rooi Bulle kreet
Roodepoort Rugby Series Champions 2014

 RUGBY 2015

Our Super 15 is coming to a close and our teams did well.  The improvement from last year is amazing.  Our u/16 rugby team will end up in the top half of the table in this very hard series.  We will play our final games of this series during the second week of April before the league starts. 

If you look at the quality of rugby played by the President teams, we will do very well in the league in the 2015 season.  Good luck boys!

Our First Rugby team also went on a full Rugby tour during the April school holiday en received amazing coaching from an old springbok player, Braam van Straaten.  The boys learned a lot and the quality of rugby they played on tour was brilliant.  Congratulations to the coaches and the players.

Our u/14 and u/16 Rugby teams went on a camp in Vereeniging and worked hard.  A practice camp like this brought the boys together and made them one team.  We can see the quality of rugby increased tenfold. Our u/14 team played a practice match against Vereeniging Gimnasium, a macro rugby school and fought hard to let our opponents know we never stop fighting!  Our boys showed character and dedication against this massive team.  We are proud of our men!

Ons Super 15 trek einde se kant toe en die vordering vanaf laas jaar tot nou, is ongelooflik goed.  Ons o/16 Rugbyspan sal in die boonste helfte van die tabel eindig in 'n klipharde reeks.  Ons speel ons finale wedstryde van die reeks die tweede week van April, daarna begin die liga.

As mens die kwaliteit rugby wat die Presidentspanne speel in ag neem, sal ons baie goed doen in die jaar se liga.  Sterkte seuns!

Ons Eerstespan het ook gaan toer gedurende die Aprilvakansie en ongelooflike goeie afrigtingsessies ontvang by 'n oud-springbok, Braam van Straaten. Die seuns het ongelooflik baie geleer en die gehalte rugby wat hulle op die toer gespeel het was baie goed.  Geluk aan die afrigtingspan en die spelers.

 Ons o/14 en o/16 Rugbyspanne het ook 'n oefenkamp bygewoon in Vereeniging.  Die seuns het hard gewerk en dit lyk asof die kwaliteit rugby honderd keer beter is.  Ons o/14 Rugbyspan het ook 'n oefenwedstryd gespeel teen Vereeniging Gimnasium wat 'n makro skool is en  het baklei vir elke tree op die veld.  Die seuns het seker gemaak hulle opponente weet, ons gee nooit op nie!  Ons seuns her karakter en deursettingsvermoë gewys teen die groot span.  Geluk aan ons manne!

VORIGE PRESTASIES

2014 - COKE SERIES WINNERS - COKE-REEKS WENNERS

2013   -2nd Team LIONS RUNNERS-UP / 2de span LEEUS NAASWENNERS

            - Devon Mzama provincial colours - Lions / provinsiale kleure - Leeus

2012 - o/14 LEEUS WENNERS en Semifinaliste Beeld  / u/14 LIONS WINNERS and Semi-finalist Beeld

2011 - o/14 LEEUS WENNERS / u/14 LIONS WINNERS

2010 - COKE SERIES WINNERS / COKE-REEKS WENNERS

2009 - COKE SERIES WINNERS / COKE-REEKS WENNERS

           - SMT TOURNAMENT WINNERS / SMT TOERNOOI WENNERS

2007 - SUPER 16 WENNERS o/16  EN 1STE SPAN  / SUPER 16 WINNERS u/16 AND 1ST TEAM

          - o/16 LEEUS WENNERS EN BEELD WENNERS / u/16 LIONS WINNERS AND BEELD WINNERS.

2002 - o/14 EN 1STE SUPER 16 WENNERS / u/14 AND 1ST TEAM SUPER 16 WINNERS

Last modified on Woensdag, 22 April 2015 09:26
HS President

HS President

E-mail: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Latest from HS President