Krieket / Cricket

Written by  HS President
Rate this item
(18 votes)

Krieket 2015/ Cricket 2015

President - Kings of the Wicket! 

President's first Cricket team was well on their way to the top in the first part of the 2014 summer.  Sometimes, the turn of a year changes the dynamic of a cricket team.  This was not the case at Hoërskool President High School!  Our first Cricket team rumbled on and climbed their way to the top, to retain the crown of cricket in the South.

Only in the latter part of the season, in the end of the 2014/15 summer, President played 10 cricket games and lost only one!  That little stumble didn't change anything and President rolled on to become number one yet again.

President se eerste Krieketspan was al in die in die eerste gedeelte van die 2014/15 somer goed oppad na bo.  Partykeer, met die draai van die jaar, verander die dinamika van 'n span.  Dit was nie die geval by Hoërskool President High School nie.  Ons eerste Krieketspan het bly voorbulder en geklim na bo om die krieketkroon van die Suide te behou.

Net in die laaste gedeelte van die seisoem. die einde van die 2014/15 somer, het President 10 wedstryde gespeel en slegs een verloor.  Die klein struikelblok het niks verander nie en President het voort gestoomroller na sy normale plek as nommer een!

 

 

 Yasteel Dhanraj - batsmen

and bowler first team 2015

 

 

 

 

 

 

Last modified on Woensdag, 22 April 2015 09:39
HS President

HS President

E-mail: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Latest from HS President

More in this category: « Rugby Netbal / Netball »